1992 - 2020
As more sonder my begin moet nie aan my dink as vêr weg, want elke keer as jy aan my dink sal ek by jou wees: in jou hart vas geheg.
Rus saggies Mielie, jou lag styg steeds bo ander sin uit en ons het jou onvoorwaarlik Lief!
Bernice